Home Rock Climbing Hiking About us Albums News
 
 

Please note that you will need a password to view the HUT DUTY LIST as it is for MCSA Paarl Wellington members only.  If you have the password and would like to view the list, click here...

For more information contact the Webmaster: janine@partner-us.com



 

 

 

 

 

HUT DUTY

For the benefit of new members, the purpose of hut duty is to look after the hut on a weekly basis.  The hut is constantly under threat from vandalism, fire, rodents, the weather, etc.  Members are kindly requested to comply with their hut duty.  In the event that this is not possible, please arrange a substitute timeously and advise Elna or Avril.  There are always other members willing to take over hut duty if a member cannot be available on his or her designated date.  It is not necessary to spend the whole weekend there, a Sunday afternoon check up is sufficient.

Apart from checking that everything is ok in and around the hut, please remember to check that the visitors’ book is signed by member visitors and hut duty members.  This makes it easier for the Treasurer to collate the fees payable.  

HUTDIENS

Ter inligting vir nuwe lede, die hutdiens is daar om weekliks na die hut om te sien. Die hut is gedurig onder bedreiging van vandale, vuur, knaagdiere, die weer , ens. Lede word vriendelik versoek om hul hutdienste na te kom. Indien dit nie vir u moontlik is nie, reël asseblief vroegtydig 'n plaasvervanger. Gee asseblief die inligting deur vir Elna of Avril. Daar sal altyd ander gewillige lede wees wat u hutdiens sal waarneem indien dit nie vir u moontlik is nie. U word nie verplig om die hele naweek daar deur te bring nie, 'n Sondag-agtermiddagbesoekie is voldoende.

Let asseblief daarop om seker te maak dat die besoekersboek geteken is deur die besoekende lede en lede aan diens. Dit vergemaklik die taak van die tesourier om verskuldigde hutfooie te betaal.